Hulst, Nederland

Hulst

Kaart Wapen
Vlag
 Land Nederland
 Provinsie Zeeland
 Koördinate 51°17′N 4°3′O / 51.283°N 4.050°O / 51.283; 4.050
 Oppervlakte:  
 - Totaal 201,44 vk km
 Hoogte bo seevlak 3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (Mei 2014) 27 370
 - Bevolkingsdigtheid 136/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Ilona Jense-van Haarst (VVD)
 Amptelike Webwerf gemeentehulst.nl

Hulst is 'n Nederlandse stadtjie in die ooste van Zeeuws-Vlaandere, provinsie Zeeland. Die munisipale gebied grens in die suide aan die Belgiese provinsie Oos-Vlaandere, en in die weste aan die munisipaliteit Terneuzen. Hulst het 'n bevolking van sowat 10 700 in 2012 gehad en lê 30 km wes van Antwerpen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search